Beethoven Tango at the Klein Karoo classical festival

Sun, 13 Aug 2017 - 09:30

Zanta Hofmeyr en Charl du Plessis speel werke van Beethoven, Piazzolla, du Plessis en Sting in hierdie gesogde konsert wat gehore al op hulle voete gehad het. Meer informasie beskikbaar by www.kunste.org.za