Meesleurende klassieke musiek en kontemporêre musiek geïnspireer deur die vele gedaantes van liefde en die nag, aangebied en toegelig deur vier bekende Hofmeyr-musici, bygestaan deur Schalk Joubert op baskitaar.
Hofmeyrs in Konsert: Van liefde en die nag - Woordfees
Tickets: R200
www.quicket.co.za