Concert Diary

Hoërskool Randburg bied aan: Zanta Hofmeyr en Charl du Plessis

Zanta Hofmeyr en Charl du Plessis is die twee kunstenaars wat hierdie spesiale, formele aandkonsert aanbied ter inwyding van die nuwe vleuelklavier van die Hoërskool Randburg Magneetskool. Hulle sal werke uit die klassieke repertorium sowel as ou, bekende jazz en tango melodieë op hul kenmerkende, passievolle en elegante wyse uitvoer. Kaartjies kos R150 en navrae kan gedoen word by: hsmms@lobal.co.za/ 011888 3536. Drag:formeel Die konsert vind plaas in die ouditorium.

Zanta

Zanta Hofmeyr